Estancia Meubels

 Vervaardiger van denne meubels

 

 

 

 

Welkom

 

Estancia Meubels is 'n vervaardiger van denne meubels. Ons verskaf aan winkels in Pretoria, Johannesburg, Potchefstroom, Middelburg, Witbank, Trichardt/Secunda, Ermelo, Hendrina, Nelspruit, Bloemfontein, Welkom ens.

 

Ons bied egter ook die publiek 'n kans om direk by Estancia Meubels te koop. Kom besigtig ons vertoonlokaal om u self te vergewis van die verskeidenheid meubels wat beskikbaar is.

 

Meubels is beskikbaar in die volgende afwerkings: Oregan, Wit, Swart, Mahogany of Imbuia. Meubels kan ook onvernis (rou) gekoop word indien u die meubels self 'n ander kleur wil vernis of verf.